“Morsejorse” Deel 2

Om terug te kom na my vorige artikel het ek besluit om oor ons water in die natuur te skryf.

Ons het besluit om bietjie oog te wys by die sogenaamde bekende Germiston Lake. Wow wat n prag van buite, als so beeld skoon, braai area’s, klim en klouter vir ons kleine mensies. So opgewonde! Ideale piekniek plek vir hele gesin. Bitter spyt, geen ablusie blokke net “mobile toilets” is dit dan regtig higienies? Waar stort hulle die water? Ons sal nooit weet! Afwaarts beweeg ons na die dam waar orals nog hope veilgoed le van nadat die Lake gesluit was vir opknappings werk. Berigte hoeveel geld daar gespandeer was aan die opknappings projek maar geen resultate… Ons moed sommer dadelik gesak toe ons die eende gewaar wat tussen die veilgoed rond beweeg, verdien die diere die gemors in hulle tuiste?
image

image

N kort kuier’tjie in die Bosveld, waar ons op die hoofpad na Swartklip ry, toe die stank ons tref! n Rioolplaas reglangs die pad wat se walle oorstroom in die veld en pad in.. Natuurlik was daar nie goeie beplanning gemaak met die voorbereiding van die rioolplaas. N wonder dat die mense nog nie siek geword het wat in die omgewing bly!

image

image

Met ons terug koms in die stad gaan ons verby Alberton City Mall waar daar n spruit deur loop, presies dieselfde geval waar daar riool en alle ander snert in die water is.

image

Weereens duik die vraag op: Wat gaan hulle omtrent die situasie doen? Waar is die dae van “Fuana en Flora? Het hulle ook tot op n einde gekom?

Advertisements

2 gedagtes oor ““Morsejorse” Deel 2

  1. Beplanning Tienky? As iemand se palm geolie was, is alle beplanning rooskleurig. Ongelukkig Trots? Solank die regte familielid of vriend die kontrak vir opruiming en instandhouding gekry het, is die Kaap HOLLANGS. Fauna en flora? Kom ek wed jou, sit die woord uit jy sal goeie geld betaal vir ‘n broodboom of renoster en jy sal gou van hulle hoor. Enige iets wat na werk klink, is apartheid se skuld.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s